Laai Reën-gebed af

André het ’n lied getiteld ‘Ons Vra U Vir Reën’ opgeneem, wat ’n boodskap van hoop en ’n oproep aan alle mensedoen om te bid vir reën en aan te hou glo. Die lied sal vrygestel word oor sosiale media, saam met ’n versoek van ‘n R20 donasie per aflaai . Alle opbrengste sal aan die…

Details

Tot oneindig einde kry

Ek het lanklaas met julle hier gesels, maar vandag skryf ek met dankbaarheid in my hart. Dankie dat jy my en Andriëtte Norman se musiekvideo só goed ontvang het. Die video het die 100 000 kyke verbygesteek en die media se reaksie is oorweldigend. Dit beteken baie en ek kan sien dit maak ‘n verskil.…

Details

Tel jou seëninge

Ek kan net weereens getuig hoe geseënd ek is! My besigheid doen baie goed en boonop is ek geseënd met drie wonderlike kinders. Ek het laasweek my jongste seun se prysuitdeling bygewoon. Dis wonderlik om te sien hoe die kinders beloon word vir al hulle harde werk deur die jaar en hoeveel moeite daar gedoen…

Details

TOT ONEINDIG EINDE KRY

DIE MAN VIR JOU

REIK NA DIE STERRE

HY IS JESUS